Wim Kok

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wim Kok
Wim Kok
Wim Kok in 1994

Eerste Minister van Nederland
Ampstermyn
22 Augustus 1994 – 22 Julie 2002
Vise Hans Dijkstal (1994–1998)
Hans van Mierlo (1994–1998)
Annemarie Jorritsma (1998–2002)
Els Borst (1998–2002)
Monarg Beatrix
Voorafgegaan deur Ruud Lubbers
Opgevolg deur Jan Peter Balkenende

Leier van die PvdA
Ampstermyn
21 Julie 1986 – 15 Desember 2001
Voorafgegaan deur Joop den Uyl
Opgevolg deur Ad Melkert

Adjunkpremier van Nederland
Ampstermyn
7 November 1989 – 22 Augustus 1994
Eerste minister Ruud Lubbers
Voorafgegaan deur Rudolf de Korte
Opgevolg deur Hans Dijkstal
Hans van Mierlo

Minister van Finansies
Ampstermyn
7 November 1989 – 22 Augustus 1994
Eerste minister Ruud Lubbers
Voorafgegaan deur Onno Ruding
Opgevolg deur Gerrit Zalm

Parlementêre leier van die PvdA in die Huis van Afgevaardigdes
Ampstermyn
19 Mei 1998 – 14 Augustus 1998
Voorafgegaan deur Jacques Wallage
Opgevolg deur Jacques Wallage
Ampstermyn
17 Mei 1994 – 22 Augustus 1994
Voorafgegaan deur Thijs Wöltgens
Opgevolg deur Jacques Wallage
Ampstermyn
21 Julie 1986 – 6 November 1989
Voorafgegaan deur Joop den Uyl
Opgevolg deur Thijs Wöltgens

Lid van die Huis van Afgevaardigdes
Ampstermyn
19 Mei 1998 – 22 Augustus 1998
Ampstermyn
17 Mei 1994 – 22 Augustus 1994
Ampstermyn
3 Junie 1986 – 6 November 1989

Persoonlike besonderhede
Gebore (1938-09-29)29 September 1938
Bergambacht, Nederland
Sterf 20 Oktober 2018 (op 80)
Amsterdam, Nederland
Politieke party PvdA
Eggenoot/eggenote Rita Roukema (1965–2018; sy dood)
Kind(ers) Carla (* 1959)
André (* 1961)
Marcel (* 1966)
Alma mater Nyenrode Ekonomiese Universiteit
Handtekening Signature of Wim Kok.png

Willem (Wim) Kok (gebore op 29 September 1938 in Bergambacht; oorlede op 20 Oktober 2018 in Amsterdam) was 'n Nederlandse politikus van die Party van die Arbeid (PvdA).

Van 1994 tot 2002 was hy Eerste Minister van Nederland.

In die Lubbers III-kabinet (1989–1994) was hy Minister van Finansies.

Kok was oorspronkelik voorsitter van die vakbond FNV (Federatie Nederlandse Vakbeweging).

Die kabinette

Kok het twee Nederlandse kabinette gelei:

Bronne

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Ruud Lubbers
Eerste Minister van Nederland
1994–2002
Opgevolg deur
Jan Peter Balkenende