2018 Curriebeker Premierafdeling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
2018
Verdedigende kampioene Westelike Provinsie (34ste titel)
Kampioene Natalse Haaie

Die 2018 Curriebeker Premierafdeling is ’n top rugbykompetisie wat van 17 Augustus – 27 Oktober 2018 tussen die provinsiale spanne van Suid-Afrika beslis word. Dit is die 80ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Westelike Provinsie is die verdedigende kampioen. Hulle het die Natalse Haaie met 33–21 in die 2017 eindstryd in Durban verslaan. Die eindstryd in 2018 word op 27 Oktober beslis.

Spanne

Tabel

2018 Curriebekertabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/− DV DT DBP VBP Tabelpunte
1 Leeus 3 3 0 0 147 90 +57 21 12 3 0 15
2 Natalse Haaie 3 3 0 0 87 51 +36 13 7 3 0 15
3 Blou Bulle 4 2 0 2 124 116 +8 17 17 3 1 12
4 Westelike Provinsie 2 2 0 0 89 28 +61 12 4 2 0 10
5 Pumas 3 1 0 2 82 104 −22 11 15 2 0 6
6 Griekwas 3 0 0 3 100 149 −49 14 21 2 1 3
7 Cheetahs 4 0 0 4 55 146 −91 8 20 1 1 2
Opgedateer op 12 September 2018

Tabelnotas

  • Pos = Tabelposisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
  • DV = Drieë vir
  • DT = Drieë teen
  • DBP = Driebonuspunt: toegeken aan 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd.
  • VBP = Verloorbonuspunt: toegeken aan die verloorspan indien hulle met 7 of minder punte verloor het.
  • Pte = Alle tabelpunte versamel.
Voorafgegaan deur
2017 Curriebeker
Curriebeker
2018
Opgevolg deur
2019 Curriebeker

Wedstryde

Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak:[1]

Week 1

Loslootjies: Goue Leeus, Natalse Haaie, Westelike Provinsie

Week 2

Loslootjie: Pumas

Week 3

Loslootjie: Griekwas

Week 4

Loslootjie: Westelike Provinsie

Week 5

Loslootjie: Natalse Haaie

Week 6

Loslootjie: Blou Bulle

Week 7

Loslootjies: Blou Bulle, Goue Leeus, Griekwas, Pumas, Vrystaat Cheetahs

Week 8

Loslootjie: Vrystaat Cheetahs

Halfeindronde

Eindstryd

Verwysings

  1. 2018 Curriebeker Premierafdelingdatums”. Suid-Afrikaanse Rugbyunie. URL besoek op 18 Julie 2018.